Lekker See Vakansie
Vakansie Lecke
  • See vakansie naby Margate
  • Lekker Slaap by die see in Huis A
  • See vakansie naby Margate by Marina Beach
Kontak ons per e-pos: jentinabecker@gmail.com - Vul die vorm in onder op die blad ASB
       Jentina:           073 286 3889    Dries:      084 565 4106    
     
Bly oppie Plaas te Potgietersrus
Vakansie by die see Naby Margate Marina Beach
Lekker slaap en rus by die see. Vakansie naby Margate. Kom ontspan in n veilige vakansieoord by Marina Beach 'n swembad en ontspanningsaal. Die drie, twee slaapkamer ses en vier bed huise is 600 Meter van die see af. Huis (A) het 'n see uitsig. Ons het ook soms spesiale aanbieding buite seisoen.
​

​Spesiale aanbod

 Kyk na die pryse po die hoofblad


As Jy in skoolvakansies wil gaan, bespreek vroegtydig om teleurstelling te voorkom

Kontak Jentina By 073 286 3889
e-pos:  jentinabecker@gmail.com

Jentina help graag!



Huis by die see No A
Gemeubileerde huise Oppie Plaas te Potgietersrus Makopane Limpopo
Plaas Gastehuis by Potgietersrus Limpopo
Kom slaap by ons op die Plaas Mokopane of kom hou vakansie by die see by Marina Beach naby Margate

Lekker by die see. Ons het die huise so toegerus dat dit vir ons gerieflik is is om lekker vakansie te kan hou, met allis wat ons nodig het.




Verwysings van vorige huurders op aanvraag beskikbaar.
Marina Beach is een van die mooiste dorpe aan die Suid-kus en is ongeveer 10 km suid van Margate geleë en deel ‘n strand met Sanlameer. Twee van die beste golf bane, Sanlameer en Southbroom is ongeveer 2 km vanaf die vakansie huisie. Marina Glen is binne ‘n sekuriteitskompleks geleë, veiligheidsheining omhein en met ‘n veiligheidshek.

    Vertel ons meer van jouself. Naam en van. Waar kom Julle vandaan, Epos , Selfoon nommer en vir hoe lank en wanner wil Julle bly. 

Dien in
Lecke by die see se Pryse
See vakansie akkommodasie, sport, vermaak ...
Die kombinasie van die see, strandmeer, inheemse bos, fynbos en rustige omgewing komplimenteer die rustigheid van hierdie baie aantreklik vakansie dorp.

Bekostigbare en betroubare Seevakansie vir lekker slaap in die see lug met die klangk van die brander maak dit net nog lekkerder jy kan sê dis lekker by die see
 aan die Suidkus! eenheid is in 'n veilige kompleks en in 'n gewilde vakansie-oord, 
​

    ​Vertel ons meer van jouself. Naam en van. Waar kom Julle vandaan, Epos , Selfoon nommer en vir hoe lank en wanner wil Julle bly. 

Submit
Vakansie by di sVakansie by di see
Kontak ons E Pos;  jentinabecker@gmail.com
       Jentina;           073 286 3889                                
Powered by Create your own unique website with customizable templates.