Lekker See Vakansie
Vakansie Lecke
  • See vakansie naby Margate
  • Lekker Slaap by die see in Huis A
  • See vakansie naby Margate by Marina Beach

Marina Beach, Kwazulu-Natal, South AfricaSee vakansie naby Margate kyk onder op die blad vir pryse.

!! Ons pryse vir 2024 bly die selfde as 2022

Spesiale Aanbod
Per nag vir die huis!!!
 Buite seisoen vir 5 nagte of meer
​ Was R500.00 nou R450.00 per nag
​Vir die huis waar 6 mense kan slaap


Of
​Buite seisoen 3 of 4 nagte 
​ Teen R650.00 per nag vir die huis!!!

Of

​Buite seisoen 2 nagte 
Teen R900.00 per nag vir die huis!!!

Daar is n watertenk met drukpomp as die water af is.
Daar is ook solar ligte vir as die krag af is



Kyk na ons volledige pryslys onder aan die blad


 -
Voltooi die vorm aan die onderkant van die blad vir n kwotasie.
Kontak of WhatsApp vir Jentina: 073 286 3889 of Dries: 082 364 8281

WhatsApp ons 073 286 3889 
 Kontak ons per e-pos: jentinabecker@gmail.com    
Vakansie by die see Naby Margate Marina Beach
Picture
Lekker slaap en rus by die see. Vakansie naby Margate. Kom ontspan in n veilige vakansieoord by Marina Beach 'n swembad en ontspanningsaal. Die drie, twee slaapkamer ses en vier bed huise is 600 Meter van die see af. Ons het ook soms spesiale aanbieding buite seisoen.
Ons het n watertenk met drukpomp vir ingeval die daar n water tekort is
​Daar is ook solar dat jy kan lig he as die krag af gaan

Daar is net n klein hoekkie op die voor stoep n see uitsig.

Daar is WiFi en NetFlix. 
Dring Jou eie dekodeerder vir DSTV
​As Jy in skoolvakansies wil gaan, bespreek vroegtydig om teleurstelling te voorkom


Huis by die see No A
Vir n Lekker see vakansie by Marina Beach naby Margate. 

Lekker slaap in die vars see lug by die see. Ons het die huise so toegerus dat dit vir ons gerieflik is is om lekker vakansie te kan hou, met alles wat ons nodig het is daar.

TARIEWE BY DIE SEE  
(Die huise het slaapplek vir plek vir 6 persone, per nag vir die huis 
)
TARIEWE 
 (Vir 6 persone, per nag)

1/1/2022 - 31/12/2022

TARIEWE BY DIE SEE  
Die huise het slaapplek vir 6 persone,

"Addisionele persoon R80.00 per nag per persoon ekstra (maksimum 2 persone)" 
TARIEWE  - 2022
(6 persone, vir die huis per nag
 )
1/12 tot 15/12 R850.00
16/12/22 tot 31/12/22 R1850.00
01/01 tot 11/01 R850.00
Maart / April Skool Vakansie R880.00
Junie/Julie/Oktober. Skool Vakansie R600.00
Buite seisoen minder as 3 of 4  nagte R650.0
0
Lang naweke minimum 3 nagte R660.00
Buite seisoen nie minder as 5 nagte R500.00
Buite seisoen mind 2  nagte R900.00
​

Verwysings van vorige huurders op aanvraag beskikbaar.
Marina Beach is een van die mooiste dorpe aan die Suid-kus en is ongeveer 10 km suid van Margate geleë en deel ‘n strand met Sanlameer. Twee van die beste golf bane, Sanlameer en Southbroom is ongeveer 2 km vanaf die vakansie huisie. Marina Glen is binne ‘n sekuriteitskompleks geleë, veiligheidsheining omhein en met ‘n veiligheidshek.

    Vertel ons meer van jouself. Naam en van. Waar kom Julle vandaan, Epos , Selfoon nommer en vir hoe lank en wanner wil Julle bly
    ​Voltooi die vorm vir n kwotasie hier onder ASB
    En
    ​ klik op die
    Stuur my navraag knoppie onder op die blad. 

Stuur my navraag
Lecke by die see
 See vakansie akkommodasie, sport, vermaak ...
Die kombinasie van die see, strandmeer, inheemse bos, fynbos en rustige omgewing komplimenteer die rustigheid van hierdie baie aantreklik vakansie dorp.

Bekostigbare en betroubare See vakansie vir lekker slaap in die see lug met die klank van die brander maak dit net nog lekkerder jy kan sê dis lekker by die see
 aan die Suidkus! eenheid is in 'n veilige kompleks en in 'n gewilde vakansie-oord, 
​
Kontak ons E Pos;  jentinabecker@gmail.com
       Jentina;           073 286 3889
                     WhatsApp ons                       
Vakansie by di sVakansie by di see

Dankie aan ons Borge 

LEKKERBLY

Selfsorg Akkommodasie
Naby Mokopane Op Die Plaas
en
Lekker Bos Kamp naby
​Potgietersrus Limpopo


LEKKERBLY naby Potgieterus Op Die Plaas

LEKKERBLY
Selfsorg Akkommodasie
Naby Mokopane Op Die Plaas

www.lekkerbly.weebl.com

Picture
Lekker bas kamp Potgietersrus 0823648281

Lekker Bos Kamp naby Potgietersrus Limpopo 
www.lekkerboskamp.weebly.com

Picture

En
Weebly.com
​vir die webblad

Powered by Create your own unique website with customizable templates.