Huis B en Huis C is tydelik nie beskikbaar nie
Kontak Jentina vir meer besonderhede by 073 286 3889
of e-pos my by: jentinabecker@gmail.com
Faks: 086 615 6205
Voltooi die vorm aan die onder kant van die blad in vir n kwotasie
Marina Beach is een van die mooiste dorpe aan die Suid-kus en is ongeveer 10 km suid van Margate geleë en deel ‘n strand met SanlaMeer. Twee van die beste golf bane, SanlaMeer en Southbroom is ongeveer 2 km vanaf die vakansie huisie. Marina Glen is binne ‘n sekuriteitskompleks geleë, veiligheidsheining omhein en met ‘n veiligheidshek.
Baie netjiese selfsorg Vakansie Huisie met twee slaapkamers beskikbaar. Die perfekte wegkom plek van die stadslewe. Eenheid is selfsorg met 'n volledige toegeruste kombuis. Akkommodeer gemaklik 4 grootmense 2 kinders. 2 slaapkamers, bestaande uit hoofslaapkamer met dubbelbed een enkelbed en 2de slaapkamer met n dubbelbed en bank beddens (enkel onder, enkel bo) en badkamer. Dakwaaiers in die sitkamer, slaapkamer, kombuis en in die hoofslaapkamer. TV in die sitkamer, DSTV Skottel (bring eie dekodeerder) Ontspan heeltemal en braai op jou stoep.
Ideaal geleë 600 meter van die strand met lagune, swem area en visvangplek. Die hoof strand is ongeveer 1 km en het blou vlag status met heel jaar lewensredder en 'n mooi restaurant op die strand.
TARIEWE
kyk vir spesiale aanbod
s op aanvraag beskikbaar.